资讯

’N 47-JARIGE verdagte is deur die Valke se Serious Corruption Investigation span in George gearresteer op klagtes van ...
SEWE dae nadat Jakobus Greeff (44) van Bluedowns in Kaapstad deur geweldige branders by ’n visvang spot in Gordonsbaai ...
’N MAN van Griekwastad in die Noord-Kaap is tot 22 jaar direkte tronkstraf gevonnis vir verkragting. Ricardo Pyl (33), ook ...
DIS weer onwettige stropery van seediere seisoen en die polisie is vasberade om die stropers gedurende dié seisoen vas te ...
ACTION SA verwelkom die arrestasie van die verdagte in die saak van ’n 11-jarige seuntjie wat op 14 Mei in Gauteng voor sy ...
DIE gemeenskap van Bishop Lavis loop nou weer deur onder die bullets ná ’n voorval waarin twee vroue en twee mans doodgeskiet ...
DUNCAN “Lord” Hoorn, gaan nou in September vir die moord op sy vrou, Chantel Pasqualle-Hoorn, verhoor word. Hoorn, die ...
TERWYL die winterstorm die Wes-Kaap bly teister, het die provinsiale regering R7,5 miljoen beskikbaar gestel vir noodhulp nadat vloede in die afgelope maand meer as 30 000 mense se lewens ontwrig het.
DAAR is uiteindelik ’n bietjie lig aan einde van die tonnel rondom die dood van ’n 11-jarige seuntjie in Gauteng. Jayden-Lee ...
SY HARTSBEGEERTE was om sy ma uit Scottsdene te vat, maar daardie droom sal nou nooit ’n werklikheid word nie. ’n Jong ...
DIE Mitchells Plain-polisiebestuur sê dis “scary” dat al die vuurwapens wat hulle die afgelope week in beslag geneem het, ...
DIE taxi-driver wat op sosiale media viral gegaan het toe hy opgeneem was terwyl hy glo ’n motoris gesteek het, het nou sy ...